As klein seuntjie het ek myself telkemale op die pad bevind, meestal saam met familie op pad na een of ander visvang plek in Suid Afrika. Dit het die liefde vir die oop pad en die natuur by my aangewakker. Kamp was 'n integrale deel van my lewe en vandag kan ek nie vinnig genoeg op die pad kom om die land te ontdek, nuwe plekke te beleef en die rus van die veld my eie te maak nie.Die natuur is deel van my, deel van my wese en ek kan myself vind.Hierdie blog is om my eie lewens ervarings en kennis te deel van kamp en 4 x 4 voertuie.Ek is Isak, die Boendoetrekker.Ek nooi julle uit om saam met my op hierdie ontdekkingstog te gaan en weer die besonderse landskap van Suid Afrika en sy mense te ontdek.
Tuesday, 13 March 2018
Boendoetrekker afskop
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
AS DIE NATUUR ROEP
Na die renoster saga van vroeër, is aandete voorberei en die familie het gesmul, opgewas, gestort en bed toe gemik. Ramón na die reuse...
-
Ek het onlangs hierdie gunsteling resep raak geloop en deel dit graag met al die kampers. Bobotie is 'n Suid Afrikaanse gunstel...
-
Foto geleen by Gesels Versekering Blog Ek wil nou ‘n baie kontroversiële onderwerp bespreek. Daar is baie opinies oor die wettigheid en...
-
Na die renoster saga van vroeër, is aandete voorberei en die familie het gesmul, opgewas, gestort en bed toe gemik. Ramón na die reuse...
No comments:
Post a Comment